Discover Inner Resources for Flourishing Life Art
Signed in as:
filler@godaddy.com
Die Mindfulness kursus behels 7 aanbiedings en 35 dae begeleiding met meditasies.
Die proses begin met die Inleidende video wat die kern van Mindfulness weergee met 'n oorsig oor temas wat in die kursus behandel word. Begin dan met Sesse 1 se video. Volg daarna die week se daaglikse begeleiding. Herhaal en Geniet!
There's much to see on www.mindfulness.art So, take your time, look around, and learn all there is to know about us. We hope you enjoy our site.
Die koste vir kursus is GRATIS.
Indien die kursus vir jou iets beteken het en jy wil 'n donasie maak:
Betaal met elektroniese betaling:
ABSA, Ds IA van Tonder, Takkode: 632005, Tjekrekening 540172668.